King Price Insurance
I tip my hat to you Monique Wiese
Elke keer as ek n problem het op my versekering of net ietsie wil uitvind dan email ek vir Monique Wiese en in n jap trap dan skakel sy my. Sy help my altyd en sy's seker een van die vriendelikste mense wat ek ken. Sy's beslis n aanwins vir King Prize Insurance want sy's altyd behulpsaam en ...