Kair Hair products
Kair hightlight kit
Ek het voor laas jaar 2011 die produk gekoop en my strepies ingesit en dit het pragtig uitgekom. Laas jaar 2012 het ek weer 'n kit gekoop, daar was een probleem, die poeier wat binne in was is oranje en nie blou soos dit altyd is nie. Wel, ek het toe my strepies ingesit en toe kom my hare so oranje ...