@Home
Bad customer service
N Familie lid het n geskenk register by die winkel, ons het items gekoop van die register en dit so genoem aan die bestuurder wat ons gehelp het. Weer na die winkel om n geskenk te gaan kry vir die geleentheid, geen van produkte wat al gekoop is is van die lys verwyder. Ons bring dit onder die ...