Geelhoutpark Kwekery
Manageres who thinks she knew everything
Goeie dag, Neem asb kennis dat Geelhoutpark kwekery se bestuur glad nie kinders of peuters verwelkom op hulle premisis nie. Al se en lyk dit so. Verskriklike slegte diens gekry, waar ons gesit het met my kind, op 'n kombers en speel, is ons gevra om te gaan, omdat daar geen komberse toegelaat word ...