Game
Game pruduk no donig what I whant
Ek het die 22ste Junie 2013 'n Nokia ASha306 by Game in Vanderbijlpark gekoop vir my dogter ek die verkoopsman gevra kan die foon Whatsup doen en is dit 'n touch screen. Hy het ons verseker dit is en ek het die foon kontant gekoop. My dogter is toe weg Ottosdal toe en het gesukkel om die Whatsup te ...