Foschini
Fochini belas my rekening met bedrae geen aankope
In die eerste plek het ek my rekening by Jakaranda Sentrum gaan betaal en uitdruklik vir die dame ges? krediteer die 6mnde rekening, wat sy nie gedoen het nie, Dit is op die 12mnde rekening gekrediteer, Het die bewyse van betaling vir Hoofkantoor ge-epos en na vele gesukkel en rente wat gehef is, ...