First National Bank
Niemand weet van niks nie
Ek soek na die Payroll stelsel op die FNB website want dit word op die radio geadverteer as 'n gratis produk aan FNB kliente. Nerens op die FNB site kry ek enige iets nie en doen toe n search op die FNB website self en kry toe 2 resultate. Nie een van die 2 resultate wil my enige toegang gee tot ...