Eastcape Midlands College - Charles Goodyear Kampus
Ongelukkige oue
Daar gebeur dit weer vandag. My seun kom weereens ongelukkig van die college af. Ek voel so teleurgesteld in die dosente van die college. My seun is daar om te leer, maar daar is geen dissipline. Die dosente behandel studente sonder respek. My seun is nederig, opgevoed, altyd vriendelik en ...