Cell C
Faulty Blacberry
Dankie vir nog n oproep wat op niks uitgeloop het. Die Bloemfontein tak in Mimosa Mall verwys steeds verbruikers met stukkende fone na n ander maatskappye vir herstelwerk sonder om te verklaar dat die waarborg daarna gaan verval. Intussen sal ons die nuus oral verkondig. Al die kinders in twee ...