Absa
Nagmerrie in Thailand
3 weke gelede het ek ABSA in Johannesburg gevra om my kredietkaart te aktiveer aangesien ek na Thailand gaan. Die dag voor my vertrek het ek na ABSA Citrusdal gegaan om te bevestig dat als reg is. DIT WAS NIE. Ek het probeer om R50 000 van my spaarrek na my kredietkaart elektronies oor te plaas. ...