Mccarthy
My ingeruilde voertuig nie van my naam af nie
Verwysings no Costomer Care ref 00000356 Tot op datum het niemand my geskakel en enige terug voering gegee op hierdie saak nie, dit is wel aan my ges? in die epos dat die saak is deur gevoer na bestuur, en ek sal terug voering ontvang!!! NOG NIKS!!! EK MOET NOU LISENSIE GAAN BETAAL OP DIE UNO ...