Glasfit
Uitstekende Diens
Op Dinsdag 15 Oktober 2013 het ek aangeklop by Glasfit Vredenburg nadat my motor se windskerm deur 'n klip getref is. Mnr. Derick van Wyk het vasgestel dat die skade te groot is om dit te probeer herstel en 'n nuwe windskerm moes ge-installeer word. Hy het al die paperwerk behartig deur SANTAM te ...