Spur Steak Ranches
Kelner optrede verstom
Ek en my bejaarde moeder het die Spur in die Weskus Mall by Vredenburg besoek en, soos gewoonlik, was die kos heerlik en het ons dit baie geniet. Wat egter vreemd was, is toe die kelner my moeder aanspreek as "ouma". 'n Besigheid se personeel kan tog nie so famili? r met 'n kli? nt wees ...