Mtn
Swak Diens
Ek het aansoek gedoen vir 'n kontrak by bogenoemde tak van MTN op Vrydag die 1ste Maart 2013. Nadat ek 'n halfuur of meer gewag het, is ek gevra om later eers weer terug te kom aangesien hulle "system" stadig was. Toe ek weer terugkeer is die nodige dokumentasie per hand gedoen, aangesien ...