Steve's Auto Clinic
SLEGTE BESIGHEID MANIERE
My nissan navara is na hul gevat vir fout op die turbo, waarby hul die fout gekry het, of wel die computer het so gese. Amper R4000-00 later en 200km toe is die fout nog steeds nie reg nie, toe wil steve's auto he ek moet n nuwe turbo insit, met die mees onmenslikste bedrag, want dan sou die fout ...