Vodacom
Oken phone
Ek wil jou net in kennis stel ek is hoogs ontevrede oor Vodacom se diens, ek is al 7 jaar n klient van julle en het n nuwe kontrak by jul uitgeneem in laas jaar en van dag 1 af het ek n probleme met my foon. Dit is die blackberry 9320. Ek het die foon al 2 keer in n Vodacom winkel gehad, hulle se ...