Wimpy
BROODROLLETJIES GEMUF!!!
Op Sondag 20 Januarie 9h30 was ek en my gesin oppad Wimpy toe om 'n heerlike ontbyt te gaan eet wat ontaard het in 'n katestrofiese delemma. My dogtertjie het 'n worsbroodtjie bestel, met die aankoms van die ete wys sy my dat die brood GEMUF is!!! Ek neem dit na die bestuur toe waarna sy net gese ...