Nissan South Africa
ONAANVAARBAARE DIENS!
Ek kan nie verstaan nie!! ons 2de juke, die eerste een was foutief en nou begin die 2de een? ons email die dealer wat ons gehelp het met die aansoek van die kar, kan hy ons asb help, daar is paar goed voud met die kar, nee jammer gaan na die naaste dealer toe doen dit daar en stuur die rekening dan ...