John Dory's Fish
Vrek harde steak
Ons het by John Dory's Richardsbaai gaan eet die 30e Maart 2013. Alhoewel ek allergies is vir alle seekos, was daar darem omtrent 7 ander rooivleis items op die spyskaart waarvan ek kon kies - hulle kan gerus daarop uitbrei!!! Ek bestel toe 'n steak wat die kelnerin voorstel. Met my bestelling het ...