Impak Education
My seun was'13 Gr12 ek beveel ander instansie aan
Admin is swak waar het jy in jou lewe gehoor 'n instansie verloor leerders se take/vraestelle, en skakel die leerder, vra of hy dit kan oordoen, bevestig dat hul dit gehad het maar is erens verlore gegaan het. Die findept. stuur jou betaling vir hul deur, hul bevestig ontvangs, 3mnde 'n epos te ...