Impak Education
No books, No feed back, No answer at call centre
Ek probeer die instansie in die hande kry, ...maar onsuksesvol. Ek bel van die buiteland af en moet meer as 20 tot 30 minute aanhou by die call centre, dan word jy nog afgesny, My e-posse word GLAND NIE beantwoord nie, My epos ivm betaling is gestuur om uit te vind hoeveel deposito ek moet betaal, ...