Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture
In September 2012 het ek en my Man 'n Kas gaan bestel by bogenoemde, fotos en besprekings van groottes is alles gedoen by Babara en Nan. Die 16de Okt 2012 is die kas ten volle betaal, volgens die bestelvorm is dit 4weke vir aflewering of optel van die kas. Na verskeie oproepe in November en ...