Vodacom
Ontevrede diens
Hallo, ek het 'n 3gig internet uitgeneem vir R199 per maand vir 2 jaar. Laas jaar Oktober het ek vodacom 'n e-pos gestuur met 'n brief om te vra dat hul my moet opgradeer na 'n 5 gig, maar hul moet eers vir my laat weet of daar 'n verskil in koste gaan wees. Die persoon met wie ek gedeel het het my ...