Virgin Active South Africa
Contract and Account Problem
Ek het by Virgin Active in die Paarl aangesluit in Desember 2008 die kontrak is aaneenlopend tot Desember2009 daar na is dit maand tot maand basis ek het besluit dat ek my lidmaatskap wil beeindig ek het Virgin Active per brief laat weet dat ek my lidmaatskap wil beeindig ten einde Januarie 2013 ...