Clicks
Revlon Coulorstay out of stock 3 months
Goeiedag. Ek gebruik al jare revlon en wel 'n botteltjie per maand. My kleur is Revlon Coulorstay sand beige. Vir 3 maande het Clicks nie voorraad nie. Die 1ste maand het ek niks gese en die naaste geneem wat medium beige was. Die 2de maand het ek weer sand beige gevra en weereens niks. Neem weer ...