Mtn
Poor Services
Ek het n galaxy S4 Samsung by MTB op kontrak uitgehaal. Ek het gaan draf en die foon was in my sak. (Ek het die foon net 2weke gehad) Die foon het water skade opgedoen van die sweet. MTN het my nooit ingelig dat die foon gedek is teen waterskade. EK het op die internet gaan soek vir inligting en ...