First National Bank
Hoor nou die een ONLINE BANKING
Ek sukkel die afgelope 2 dae met my online Banking! ek log in met alles reg dan se dit vir my my account is geblock want dis die verkeerde password! ek wil reset en die flippen goed wil nie reset nie! ek bel in en HOOR DIE BELAGLIKE FLIPPEN DIENS, as ek met n konsoltant praat gaan hulle van my ...