AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Hoor nou die een ONLINE BANKING | #257355

First National Bank
Hoor nou die een ONLINE BANKING

Ek sukkel die afgelope 2 dae met my online Banking!
ek log in met alles reg dan se dit vir my my account is geblock want dis die verkeerde password!
ek wil reset en die flippen goed wil nie reset nie!
ek bel in en HOOR DIE BELAGLIKE FLIPPEN DIENS, as ek met n konsoltant praat gaan hulle van my rekening aftrek R53 hoe de koos werk dit!!!
dis vreeslik swak, ekt genoeg stront in my lewe dan sukkel ek met sulke goed??
ek gaan my bank kanseleer en ek gaan na n bank toe gaan wat beryd is om my te help!!!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Online

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google