Time Freight
Middelburg depot is tops
Ek wil net Clarissa van Middelburg depot dankie se dat sy altyd daai ekstra myl loop. sy het weer my verraas vandag sy laat nie op haar wag om goeie kliente diens te lewer nie altyd vriendlik en behulp saam jis en die laaste week wat sy as 1 mense n tak moet hardloop het sy my verras al die pad. ...