Vodacom
FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM
Ek het so 2 maande terug 'n Nokia 206 Vodacom gekoop vir die whatsapp en facebook funksies. Die f/book funksie het net 4 dae gewerk toe wil dit nie verder werk nie. Ek kan glad nie in fbook inlog nie. Ek het genoeg geld en data op foon. Foon is toe ingestuur en vervang met 'n nuwe. Die nuwe 1 het ...