Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Nat Brood
Goeiedag, ek woon op Saron, maar ons brood kom van Malmesbury in die WesKaap, omdat ons nie baie winkels het nie, het ons ook nie 'n weie verskeidenheid nie, dus of Sasko of R5 brood, of as ons Porterville toe gaan moet ons die week se brood koop & vries, wat die kinders nie altyd mal oor is ...