Vodacom
Geen administrasievermoee, nou moet ek betaal??
Ek het 4 kontrakte by Vodacom, wat omtrent 'n bedrag van R1500 per maand beloop. Dit was tyd vir my foon om op te gradeer, dus het ek opgegradeer na die nuwe Samsung Galaxy 4. Ek besluit toe om die foon vir my vrou te gee, omdat sy die funksies van die foon meer as ek sal gebruik. Sy is tans op n ...