Omaramba Holiday Resort
Ook ons laaste besoek aan Omaramba
Ons was daar 31/12/12-5/1/13 en wat n telleurstelling! Ons moes 'peak season' tariewe in n 'high season' tydperk betaal, met n prysverskil van R70 per dag, plus R10 per dag vir 'entertainment', waarvan daar na 1 Januarie geen sprake was nie! Self die warmwater swembad het koudgeword en dit was ...