ATKV
Lee Beloftes
Goeie more, Ek het verlede jaar aangesluit by die ATKV en na amper 'n jaar het ek nogsteeds nie my lidmaatskapkaart ontvang nie. Ek het nou al verskeie kere u hoofkantoor gekontak en selfs my werk se posbus adres aangegee vir die aflewering van my lidmaatskapkaart. Om alles te kroon word my ...