Sheet Street
Swak diens
Ek het maande gelede 'n staat van Sheet street gekry, met die gevolg dat ek aangeneem het my rekening is op datum. Op 10 Januarie kry ek skielik 'n "dreig" epos wat soos volg lui: Dear Mr W Van Jaarsveld Kindly contact Associated Credit Specialists URGENTLY, regarding your Sheet Street ...