Capitec Bank
Capitec bank mislei voornemende kliente
Capitec bank mislei die publiek met allerhande valse beloftes. Daar word aan jou gese dat jy gelde by sekere winkels kan onttrek, kom jy egter by die betrokke winkels dan wil hulle jou verplig om eers aankope bo n sekere bedrag te doen voordat jy geld kan onttrek. Nou moet ek iets koop wat ek nie ...