College SA
Patetiese Diens
Vir wie die mag aangaan. Ek het in die jaar CollegeSA gekontak om meer informasie te kry vir CIMA. Debbie het my mooi bygestaan en als vir my gedoen. Ek het gese dat ek eers van 1 Januarie 2014 gaan begin studeer, Debbie het gese as ek nou my deposito betaal sal ek nogsteeds onder 2013 tariewe val. ...