Cell C
SERVICES
CELL C mobile : - So het EK julle 'n hele paar weke kans gegee om al my complaints na te gaan en wag vir die BELOOFTE oproep van 'n Cell C verteenwoordiger... all in vain!! Die kinders se cellfone is steeds nie reg nie... die fone bly doodgaan, sukkel DAE om weer aan te kry en dit hou ni eens 'n ...