Telkom
SWAK DIENS
Ek het gister my nuwe foon van Telkom Clear water mall gekry, Nadat ek daar gesit het tot 19H30 vir hulle om als op my foon uit te sort en seker te maak als werk reg, is dit nog nie reg nie. Ek het in tussen vir 8ta self al 3 keer vandag gekontak om hulle hulp te vra, maar dit lyk vir my hulle weet ...