Cattle Baron
Wat 'n swak plek om as 'n groep te gaan eet
Waar sal ek begin. Op 26/07/13 19:00 Met aankoms by Cattle baron Canal walk was ek ontvang eerstens met 'n booking van 12 mense was dit nie eers op hulle lys nie en ook nie onder die regte no. nie maar na baie gesukkel is ons in by die deur. Drank bestel by waiter en ook voorgeregte. Drank ...