Motomia
Goeie diens
Ek het my java 170 sport geneem vir sy 300 km diens 2 weke gelede en was baie tevrede met die kliente diens. Ek het die fiets ingeneem 8:30 en teen 10:00 het hulle my gebel en gese dat dit klaar gediens was. En verder wil ek ook my tevredenheid uitspreek oor die java, waarmee ek tot vandag toe nog ...