Multichoice
Wake up and sort the problem out!
Ek het die balans op my intekengeld op die 4e Januarie elektronies betaal. Soos gewoonlik was dit die teken vir Multichoice om ons af te sny. Drie oproepe later was ons darem weer aan lyn, toe begin Victoria se sinneloes intimidasie dat die geld en 'n vorige R1400 nooit ontvang is nei, dit terwyl ...