Complaint / review / scam report
Cell C
Bad reception/ Slegte opvangs

Goeie Dag

My problem is al vir maande, ek sal vol opvangs op my foon he maar kan nie bel nie. EK kan mense hoor maar niemand kan my hoor nie. BBM en whatsup gaan eers dae later deur en ek kry ook boodskappe baie laat. Ek kan nie meer so aangaan nie, as iets nie drasties gaan verander nie, gaan ek van network moet verander en ek is nog my hele lewe by cell c.

Hoop om spoedig van u te hoo
Author: almare6


Offender: Cell C

Country: South Africa   Region: All Country   City: Villiersdorp

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.