AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Cash Crusaders Franchising - Wag te lank | #332965

Cash Crusaders Franchising
Wag te lank

Ek het op 30/11/2013 my "head phones" teruggevat omdat dit binne 6 maande stukkend was. Hulle het dit ingevat en vir my 'n "repair note" gegee en gese dit sal 6 weke vat.

Dit is nou al amper 10 weke later en nogsteeds niks gehoor nie. Ek was al 2 keer by die winkel om te hoor of dit al klaar is en elke keer het hulle net gese dis nog nie reg nie.

Ek dink dis regtig belaglik dat so iets so lank kan vat en dat hulle mens nie eers op hoogte hou as dit meer as die 6 weke is wat hulle aanvanklik gese het dit sou vat nie.

Date:

Company: Cash Crusaders Franchising

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google