My Defy Mikrogolf het probleme gegee, ek het hom drie keer terug geneem vir dieselfde probleem. Die voorraad klerk (Yolandi) was elke baie hulp vaardig en het my gereeld op hoogte gehou wat aan betref die herstelwerk. Na die derde keer wat ek hom teruggeneem het, het ek vandag n nuwe Devy Mikrogolf gekry. Dankie vir die puik diens wat jy lewer Yolandi en ook dankie aan Devy wat my probleem raakgesien het en dit vinnig uitgesorteer het.
0 comments