Wow n awesome mooi skoon spar, met vriendelike staf!! Lyk so mooi, n lekker bakkery en slaghuis!! Ander Spar winkels kan gerus daar gaan kyk hoe n spar moet lyk! Baie baie geluk aan die eienaars en die bestuur vir die mooi winkel, wat n plesier om daar te koop!!
0 comments