AfricaComplaints.com » Moreletta Park, Pretoria - Reviews, Complaints, News

City: Moreletta Park, Pretoria
Found 1 review / complaint

Spar
Awesome Spar!!

Wow n awesome mooi skoon spar, met vriendelike staf!! Lyk so mooi, n lekker bakkery en slaghuis!! Ander Spar winkels kan gerus daar gaan kyk hoe n spar moet lyk! Baie baie geluk aan die eienaars en die bestuur vir die mooi winkel, wat n plesier om daar te koop!! ...