Ek bel Headoffice en praat met die Service Manager oor tuimeldroer wat reggemaak word (motor foutief) Eks ontevrede omrede hul eers miskien vrydag kan help anders eers saterdag. En toe ek vir die Manager se maar dis vir my onaanvaarbaar van Defy, die masjien is nou eers 7Maande oud en kla stukkend??! En dat ek nie sommer weer Defy sal koop nie, sal hy sowaar die foon in my oor dood druk- n jy dit n MANAGER, SERVICE MANAGER??
0 comments