AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Just Letting - Swak diens!!! | #34079

Just Letting
Swak diens!!!

Just letting Kroonstad het my huis verhuur sonder om die huurders te credit check. Hulle het vir 4 maande lank geen huur water/ligte betaal nie na vele oproepe aan Baam het hulle die mense laat uitsit maar geen huur geld nie. Daarna het Braam my gebel en gese hy het verby die huis gery en alles is reg. Ek het toe self gan inspeksie doen en gevind dat die volgende fout is; Die tuin se gras was knie hoogte, swembad was swart en my creepy is weg! Die slaap kamer deur is weg, die spieel in die badkamer gebreuk;hekmotor is stukkend;swartmerkte teen die mure; koopkragboks is oop gebreek en aangepeuter. spoel klippe in tuin is weg en huis was ongelooflik vuil!! Daarna het ek navrae gedoen oor die deposito en is in kennis gestel dat dat geen deposito gehef is nie en toe ons die kontrak aanvrae was die deposito gedeelte dood getrek sonder ons kennis. Tot gevolg trekking het ons geen deposito om al die skade reg te maak nie en die huur is R16 000 die water R2500 agterstallig. Uitsluitiend Reperasies!! Na vele versoeke het ons nog tot dus ver geen terug voering van hulle af gekry nie. Die swakste diens wat ek nog gekry het!!! hulle was veronderstel om my te beskerm teen sulke gebeure!!!

Date:

Company: Just Letting

Country: South Africa   City: Kroonstad

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google