Absa
Stop order still active after deactivation
Ek het my woonstel verkoop en is deur die prokureurs (Van der Spuy, Kaapstad) aanges? om die maandelikse woonstelheffing (levy) aan die bestuursagent (J.S. Penkin), wat per stoporder van my tjekrekening verhaal word, te kanselleer. Dit het ek al in Des. 2013 gedoen, nogtans is die heffing vir ...